Facebook Google Maps RSS
 
 
 
 

Welkom by Vredenberg Landgoed!

Published on January 23rd, 2012

KLIK HIER OM AAN TE SLUIT / CLICK HERE TO JOIN

Vredenberg in geleë in die Noordelike voorstede en omring deur die N1 snelweg, die R300, Frans Conradie en Old Oak. Na herhaalde inbrake gedurende die nag het die inwoners van die area ‘n vergedaring met die SAP gereel en is daar besluit om ‘n buurtwag te vorm. Die buurtwag registrasie is afgehandel op 26 Januarie 2012 en patrollies word reeds ‘n geruime tyd gedoen.

 

Agenda vir vergadering: 2013/04/11

Published on April 10th, 2013

Agenda hier beskikbaar: Agenda vir vergadering: 2013/04/11

 

Agenda vir vergadering: 2013/03/14

Published on March 14th, 2013

Agenda hier beskikbaar: Agenda vir vergadering: 2013/03/14

 

Verlore Blik Opgetel

Published on February 21st, 2013

Die verlore blik wat in die veld opgetel is tydens skoonmaak dag op 14 Februarie 2013 is by Albert Gouws beskikbaar.

 

Agenda vir vergadering: 2013/02/14

Published on February 13th, 2013

Agenda hier beskikbaar: Agenda vir vergadering: 2013/02/14

 

Buurtwag Braai: 16 Februarie 2013

Published on February 13th, 2013

VREDENBERG BUURTWAG BRAAI
Datum: 16 Februarie 2013
Tyd: Vanaf 13:00
Plek: Parkie te Camelia Straat

Bring net jul eie eet en drink goed asook stoele en sambreel of enige beskutting. Die res sal voorsien word.

 
 
© VREDENBERG.ORG.ZA
credit