Facebook Google Maps RSS
 
 

Instruksies om aan te sluit by die Vredenberg Buurtwag:

1. Voltooi die aansoekvorm in swart ink, Afrikaans of Engels:

2. Stuur die voltooide aansoekvorm deur die Kontak Vorm (“Upload a file” funksie) op die webtuise, of lewer direk af by Tamarisk Singel 3, Vredenberg, Bellville.

3. Betaal die R50.00 aansluitingsfooi aan die Vredenberg Buurtwag:

Naam: Vredenberg Neighbourhood Watch
Rekening Nommer: 1021345067
Tak Kode: 10331000
Tipe: Tjek
Bank: Nedbank, Brackenfell
Verwysing: jou straat naam en huis nommer

 
© VREDENBERG.ORG.ZA
credit